Benedictus XV | |
---|---|
Geboortenaam | Giacomo Paolo Giovanni Battista della Chiesa |
Pontifikaat begin | 3 September 1914 |
Pontifikaat eindig | 22 Januarie 1922 |
Voorganger | Pius X |
Opvolger | Pius XI |
Gebore | 21 November 1854 Pegli, Italië |
Sterf | 22 Januarie 1922 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Benedictus |
Pous Benedictus XV (Latyn: Benedictus PP. XV, Italiaans: Benedetto XV; 21 November 1854 – 22 Januarie 1922), gebore markies Giacomo Paolo Giovanni Battista della Chiesa, was die 258ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 3 September 1914 tot 22 Januarie 1922 vir 7 jaar 4 maande en 20 dae. Hy het Pous Pius X (1903–1914) opgevolg.